Die vere maak …

wel die voël!Die ou wat hierdie spreekwoord uitgedink het,het beslis van mense gepraat en nie van voëls nie.In die Pantanal het ek die volgende besondere geveerdes met my kamera geskiet:

Die pragtigeHyacinth Macaw,wat wereldwyd skandelik as kouvoel aangehou word!Hulle is uiters bedreigd.Dit was fantasties om hulle in die natuur te sien.Dis die wereld se grootste papegaai.
Die pragtige Hyacinth Macaw,wat wêreldwyd skandelik as kouvoël aangehou word!Hulle is uiters bedreigd.Dit was fantasties om hulle in die natuur te sien.Dis die wêreld se grootste papegaai.
Hulle woon in holtes in bome.In die Pantanal is daar 'n groot bewuswording van hierdie geveerdes se waarde en baie grondeienaars wend pogings aan om hulle te beskerm.
Hulle woon in holtes in bome.In die Pantanal is daar ‘n groot bewuswording van hierdie geveerdes se waarde en baie grondeienaars wend pogings aan om hulle te beskerm.
Die Guira Koekoek lyk op sy beste soos 'n "punk rocker"!
Die Guira Koekoek lyk op sy beste soos ‘n “punk rocker”!
Windverwaaid!
Windverwaaid!
Die Southern Crested Caracara leef grotendeels van aas en word dikwels saam met aasvoels opgemerk.
Die Southern Crested Caracara leef grotendeels van aas en word dikwels saam met aasvoëls opgemerk.

 

Die Toco Toekan is my gunsteling.Met sy reusagtige snawel,is dit omtrent 'n fees om hom te sien.
Die Toco Toekan is my gunsteling.Met sy reusagtige snawel,is dit omtrent ‘n fees om hom te sien.
Advertisements

19 thoughts on “Die vere maak …”

      1. Ek maak ‘n punt daarvan om almal wat by my kommentaar lewer,se blogs te lees.Daar is mense by wie mens lees,wat nie eers bodder om erkenning te gee as jy daar lees nie…kan mos darem net ‘n like knoppie druk..of hoe?

        Liked by 1 person

    1. Dit was Lewies,veral as mens se enigste ervaring van kleinsaf was om hierdie voëls op pale of in hokke te sien sit.Toe het ek nooit eers daaraan gedink dat hulle vry in die natuur voorkom nie.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s