Een,twee,drie en…..aksie!

Swartaasvoel wat bad.
Swartaasvoël wat bad.
Swartaasvoels besig om 'n kaaimankarkas te vreet.
Swartaasvoëls besig om ‘n kaaimankarkas te vreet.
Picazuroduif,verjaag die ander voels.
Picazuroduif,verjaag die ander voëls.
Jabiru ooievaar,maak gereed om te vlieg.
Jabiru ooievaar,maak gereed om te vlieg.
Uiteindelik kom die sware lyf in die lug.
Uiteindelik kom die sware lyf in die lug.
Ringed Kingfisher,vang 'n vissie.
Ringed Kingfisher,vang ‘n vissie.
Advertisements

13 thoughts on “Een,twee,drie en…..aksie!”

    1. Dit was ‘n pagtige sonsondergang en daar was twee van hierdie ooievaars.Omdat ons vanaf ‘n bootjie moes foto’s neem,was dit nogal moeilik om die regte posisie te kry.Dan is jy diékant van die boom,dan weer daaikant!

      Like

    1. Fotograwe neem nie sommer duiwe af nie,omdat hulle so vaal is.Ek het agtergekom hulle maak die mooiste foto’s,veral as hulle vlieg of soos hierdie een,sy vlerke oopsprei.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s