Saterdagpret…spesiaal vir Dirkie!

Dis die japon wat ek in gedagte het,wanneer Dirkie skryf van die vrou in di hoekhuis met haar oorgrote japon.
Dis die japon wat ek in gedagte het,wanneer Dirkie skryf van die vrou in die hoekhuis met haar oorgrote japon.
Advertisements

11 thoughts on “Saterdagpret…spesiaal vir Dirkie!”

  1. Hierdie een van jou lyk nou kompleet soos Basoetoekombersie.. kan dink daar mag ook stories te voorskyn kom so uit die mens se hart binne die Japon….. myne is so eenkleurig sagte pers ..ouvrouerig. Nou wag ek dat ander bloggers ook vir my klee.. Daardie sak is net grootgenoeg vir wegsteek KitKat..

    Liked by 1 person

    1. Hierdie japon het ‘n spesiale geskiedenis.My ma het dit omtrent dertig jaar gelede vir my pa gemaak .Toe was dit mode om jassies en baadjies te maak van komberse.Ek weet nie of jy dit kan onthou nie.Dis die enigste kledingstuk wat ek oorhet van my pa…almal in hierdie huisgesin het gereeld in daardie jas ingespring,omdat dit so lekker warm is.Deesdae het dit ‘n ereplekkie en wie ookal kom kuier,trek dit aan.My meisiekinders bring nooit japonne saam nie,want Oupa s’n is mos in die kas!

      Like

      1. Klink amper soos my pa se japon.Gaan lees wat ek vir Dirkie daaroor geskryf het.Dis deurgeskif by die nek en moue,maar dit het reuse sentimentele waarde!

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s