Nog geveerdes van die Pantanal.

IMG_0827
Witoog parkiet…lawaaierig en kom voor in swerms.
IMG_2408
Groot Kiskadee..is ‘n tipe vlieevanger.Eet insekte,vrugte,akkedisse en slange,maar sal ook in water duik agter vis aan.
IMG_3325
Vermilion vlieevanger vang insekte en sit gereeld iewers in die oopte vanwaar hy sy jagtogte loods.
IMG_3412
Yellow-chevroned Parakeet..lyk soos die budgies wat mense in hokke aanhou.Dit was wonderlik om hulle vry in die natuur te sien!
Advertisements

15 thoughts on “Nog geveerdes van die Pantanal.”

    1. Baie oefening,geduld en vele foto’s van dieselfde voëltjie.Mens is soms gelukkig om darem een goeie foto te kry.Dankie dat jy kom loer het.Waar blog jy? Ek wil graag by jou kom lees

      Liked by 1 person

      1. @perdebytjie. Ek sien jy het toe my WP blog opgespoor. Op litnet is ek die een wat ‘n handleiding nodig het – Antjie Kat.

        Like

  1. Oehoee! – jou fotos is wen-mooi. Ek hou van die parakeet. Jou witoog-parkiet is natuurlik skerp en perfek met die blurr agtergrond… Stuur dit vir Weg! tydskrif, dalk wen jy iets.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s