Aaaa,hier…..

het ek jou!!!

Neotropic Cormorant,lyk net soos ons gewone duiker.
Neotropic Cormorant lyk net soos ons rietduiker.In die Pantanal sien mens gereeld hoe visse gevang word.Dit bly egter moeilik om ‘n goeie foto te kry,want dit gebeur so vinnig!
IMG_3695
Gooi die vissie bietjie rond sodat dit lekker sag is vir die afsluk.
IMG_3690
Nog ‘n bietjie knibbel,vir die finale sagte afglip in die keel!
Advertisements

26 thoughts on “Aaaa,hier…..”

      1. Moenie sleg voel nie.Soms vat ek maande lank nie aan my kamera nie.Met fotografie moet mens uitgaan na interessante plekke en dis nie altyd moontlik nie.

        Liked by 1 person

    1. Geluk speel ook ‘n groot rol en ek moet bieg,my man help my baie met die stellings op my kamera.Hy het ‘n beter aanvoeling vir daardie tegniese aspekte.

      Like

  1. Sjoe – 1ste foto vertel ‘n storie, al is natuur soms wreed, so pragtige vissie. Ek hou van jou druppel-onder-ken op laaste foto wat ‘vries’ asook vissie wat in voël se keel afkyk … Besonders!

    Like

  2. Pragtige fotos. Geduld speel ook maar n groot rol by fotorafie. Dis altyd n belewenis om op iets af te kom wat regtig besonders is. (Dit gebeur telkens as mens dit die minste verwag)

    Like

    1. Jy is reg..soms moet mens oor en oor skiet en nog steeds is dit nie wat jou oog sien nie.Gewoonlik is my gelukskote my bestes.Seker omdat ek nie tyd het om te hard te probeer nie.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s