Didi en Dexter

IMG_0318
Dexter die Airedaleterrier is soms ‘n regte terreur! Hy spesialiseer daarin om kouse in te sluk en het al ‘n paar keer obstruksies gehad.Eenkeer het hy ‘n sosatie ingesluk,wat sjirurgies verwyder moes word,want die stokkie het deur sy maagwand gesteek.Mens kon die knop by sy ribbes voel.Duur spulletjie gewees. Deesdae is hy baie kalmer.
IMG_8980
Didi is ‘n engel.Sy speel so mooi met ons kleinseuntjie,natuurlik altyd onder streng toesig.Die kind kry vroeg al die geleentheid om te leer hoe om teenoor diere op te tree.
Advertisements

15 thoughts on “Didi en Dexter”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s