Ek verlang sommer vandag….

na mooi oop landskappe en sonsondergange,met die wind wat weemoedig deur klipskeure en oop vlaktes huil.Dit bring so ‘n lekker soort hartseer in my.

_MG_2943a _MG_2880a _MG_2905a _MG_2928a

Advertisements

29 thoughts on “Ek verlang sommer vandag….”

    1. Hierdie hartseer verlang dateer uit my kleintyd toe ons altyd vakansies plaas toe gegaan het en die stilte mens se ore so seer gemaak het.Dan het mens sommer verlang na allerhande goed,maar jy weet nie eintlik waarna nie.

      Liked by 1 person

  1. Yis maar dis pragtige fotos!
    Kleintyd het ons altyd vir my ouma op n klein plattelandse dorpie in die vrystaat gaan kuier en ek kry daardie hartseer so 5uur as die beeste van die kraal af kom en daar n heerlike stilte heers wat oor die laatmiddag hang, so vol verwagting.

    Like

    1. Hierdie foto’s is eintlik in Namibie geneem.Ek het vir Skeletor vertel waar my verlangens vandaan gekom het….daai kleintyd plaas naby Boshof.Ek het net so ‘n paar lelike swart en wit foto’s van daardie tyd…wonder ook hoe dit nou daar lyk.

      Like

      1. Ons is regtig min,maar ek koester hierdie paar soos ‘n kleinnood..dis hoekom ek altyd so bly is om van jou te hoor.Jy is een van my gunsteling blogvriende.

        Liked by 1 person

  2. Sjoe, jou treurende grasse (laaste foto) teen die goue son agter spreek voorwaar van nostalgie. Alhoewel stunning foto! Jou rots-klippe op die 1ste foto het my ook 2keer laat kyk. Baie mooi.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s