Soek my..

Die Potoo van Brazilië,is een van die eienaardigste geveerdes,wat ek nog gesien het.Dis ‘n nagvoël en lyk baie na aan ‘n uil.Hy het groot weerkaatsende oë,wat sorg vir perfekte nagsig.Bedags sit hy doodstil en regop met geslote oë en as jy nie mooi weet waar om te kyk nie,lyk hy net soos ‘n dooie stuk hout in die boom waar hy slaap.

Mooi kyk mense,ek kamoefleer lekker!
  Mooi kyk mense,ek kamoefleer lekker!
Die Potoo leef van insekte.
Die Potoo leef van insekte.
My ogies is pottoe en ek hoop niemand sien my raak nie!
My ogies is pottoe (Potoo)en ek hoop niemand sien my raak nie!
'n Moeilike kalant om raak te sien en nog moeiliker om te fotografeer.
‘n Moeilike kalant om raak te sien en nog moeiliker om te fotografeer.

Onthou om op die foto’s te kliek,om hierdie kalant beter te sien.