Soms…

gooi die lewe vir ons ‘n onderstebo prentjie,maar as jy die glas omdraai,is alles helder en duidelik..

IMG_4903
Die agtergrond is dof en onbekend,maar die weerkaatsing is helder en skerp.
IMG_4900
Ons kamervenster,swembad en struike.
IMG_4908
Sommige mense verskyn in ons onderstebo lewensprentjies en is uiteindelik meer werd as wat ‘n mens ooit besef.
Advertisements

20 thoughts on “Soms…”

    1. Tina,ons het onder ons afdak sit en wyn drink..so half-ses die aand.My glas het op die tafel gestaan,wat ook ‘n glasblad het.Toe sien ek toevallig hoe helder die beeld weerkaats.Ek het dadelik ‘n helder glas gaan haal en vol water gemaak,vir groter beeld..Dit wys net hoe mens soms iets raaksien waaraan jy nooit gedink het nie.

      Liked by 1 person

      1. Ek het nie eers moeite gedoen met stellings op my kamera nie..sommer fstop 5.6 en iso 800. Dit was donker onder die dak vanwaar ek geneem het,na buit in die nie te skerp sonlig..was darem al laat.

        Like

      1. Jinne sowaar? Ek dink my stellinge is deurmekaar. Op ‘n stadium het ek alles dubbel ontvang, toe verdrink ek tussen eposse en kommentare. Miskien het ek ‘unsubcripe’ wat ek nie moes nie … sal maar dophou.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s