As jy gedink het….

jy kan in ‘n boom spring as jy vir ‘n leeu wil vlug,kyk hierna…..!_MG_1669 _MG_1662 _MG_1639 _MG_1615 _MG_1612 _MG_1704

Advertisements

14 thoughts on “As jy gedink het….”

  1. Wow! Nee wat ek staan liewer doodstil! En weet jy ek sal liewer dat n dier my dooodmaak as n ander mens en dan moet hy my sommer opvreet sodat daar tog niks oorbly nie 🙂 Ek dink my lyk moet in elk geval na een van hierdie vulture plase gaan …. sekere Buddhiste doen dit mos. Pragtige fotos!

    Like

  2. Baie mooi Dina! Die 4de foto van bo, met die twee wat so amper identies op die takke staan, is my gunsteling.

    Gelukkig vir Harry Wolhuter het daardie leeu nie geweet hy kan boomklim nie…

    Like

    1. Dis ook my gunstelingfoto.Dit was voor sonop en die lug was half mistig.Daar was omtrent sewe jong leeus wat so gespeel het in die boom.Ons was op ‘n oop voertuig,skaars ses meter van hulle af.Dit was ongelooflik!

      Liked by 1 person

  3. Sjoe pragtig! Toe ek die fotos sien was daar so baie vrae wat ek jou wou vrae, Na die kommentare en jou antwoorde daarop het ek egter beter prentjie kon vorm … (‘n Vrou bly mos maar nuuskierig…)

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s