Ontmoetings met besondere bome Deel 2

Een van my gunstelingbome is hierdie pragtige rotsvy,wat ons in ‘n verlate plek in Damaraland raakgeloop het.

_MG_3578
Die wortels van ‘n rotsvy wat aan ‘n steil rotswand klou.
_MG_3587
Hierdie ongelooflike boom klou aan ‘n rotswand iewers in die dorre Damaraland.
_MG_3582
Die hele boom sigbaar,waar dit aan die kranse vasklou.Dit is aan die oewer van die Huabrivier.
Advertisements

14 thoughts on “Ontmoetings met besondere bome Deel 2”

  1. As mens mooi kyk hoe hul wortels deur die rotse vleg,lyk dit ook of hulle stabiliteit verleen aan bros rotswande.Hierdie spesifieke boom is een van twee bome wat ‘n kort entjie van mekaar groei…sommer in die middel van nerens!Daar is bittermin ander plantegroei,net sand en droogte.

    Liked by 1 person

    1. As jy sien hoe daardie wortels teen daardie steil krans afgroei tot in die rivierbedding(wat ook kurkdroog is,maar die water is onder die sand) dan verstaan mens hoekom die boom so groen is.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s