Seunskindjie

IMG_4938
Mag ek maar ouma?
IMG_4950a
Lekker in die hokkie!
IMG_4964a
Woef!Woef!
IMG_5004
Die hondebedjie en spieel is netso interessant.
IMG_4991
Suikerbekkie
Advertisements

30 thoughts on “Seunskindjie”

    1. Dit was so lekker om hom dop te hou hoe hy homself bekyk.Op ‘n stadium het hy agter die deur probeer kyk,seker om te sien waar sy ander helfte wegkruip.Dankie vir inloer.

      Liked by 1 person

  1. Aaaag jinne, ouma. Kyk net die aantreklike blou oë! Hy is pragtig. Jy is seker baie trots. (Het amper gedog hy is ‘n tweeling toe ek die foto in die spieël sien – wys net hoe duidelik jou kamera afneem) Jy laat ons behoorlik koerrr …

    Like

      1. Ek was ‘n paar dae weg,maar toe sit ons sonder internet na ‘n hewige donderstorm.Nou eers weer op die lug gekom.Ek het julle almal vreeslik gemis.

        Liked by 1 person

  2. Baie mooi fotos. Dis darem pragtige aandekings vir as hy groot is en die meisies swoon oor hom! Laat my nogal terugdink aan my kleintyd. Ons was vriende met 3 broers(ons is 3 susters) ekke en een v d seuns het heerlik in hul hondehok gespeel tot verontwaardiging van die hond

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s