Die Snauchies geniet hulle vakansie!

IMG_0023
Frankie en Neelsie.
IMG_0032
Neelsie..die baba,nege maande oud.
IMG_0035
Tienkie,die dik enetjie.Al die oefening het haar mooi gewig laat verloor!
IMG_0076
Gisteraand se sonsondergang met die windwyser op die jettiepale voor ons huis.
IMG_0056
Die Snauchies staan op die tuinmuur.
IMG_0069
Frankie is ons model
IMG_0097
Frankie koester die sonsondergang.
Advertisements

30 thoughts on “Die Snauchies geniet hulle vakansie!”

  1. Ek het nou eers almal gaan roep om te kyk ! Die maan het gisteraand ‘n reenboog om gehad maar ons kon dit nie op die kamera vaslê nie. Dit het seker allerhande spoggerige lense nodig 😉

    Liked by 1 person

    1. Gewoonlik kom ek toevallig op so ‘n gedagte.Gistermiddag het manlief sommer uit spelerigheid die hondjies op die tuinmuur gesit en toe sien ek die prentjie!Ek het sommer met ‘n mik-en-drukkie afgeneem.

      Like

      1. Jy’s nes Blommie. “Sien’ prentjies. Jul is maar net meer begaafd in fotografie. Sonsondergange is ook haar gunsteling, met ‘n dooie boom in die een kant.

        Like

  2. Sjoe! Dis asemrowende foto’s Dina! En hierdie pragtige woefkinders! Ek kan sien hul het dit omtrent geniet. My buurvrou het ook Schnauzies en waar daar water is, daar is hulle. Te dierbaar. 😀 ♥

    Liked by 1 person

  3. Nou verlang ek sommer baie na my laaste twee Schnusies ook. Megan het baie soos Tienkie se kleur gelyk. Nancy was ook my dikker ene en ligter grys. Trompie is in between.

    Like

    1. Die jonge Neelsie is my dogter s’n.Sy was vreeslik eensaam,toe gee ons vir haar die hondjie.Sy het heeltemal ‘n gedaantewisseling ondergaan en is mal oor hom.

      Like

      1. Ja, dis regtig die moeite werd. Hul is terapie. Ek kan nie glo dat ek so lief vir n hond kan wees nie. Seker ook maar die eie eensaamheid wat dit veroorsaak

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s