Maaltye in die bos

IMG_6232
Diep duik om ‘n lekker stukkie seekoeisteak af te knaag.
IMG_6263
Moet darem eers asem skep voor hy verder eet.
IMG_6322
Smaaklike toktokkie-happie.
IMG_5582
Heerlike skerpioen met knypers en angel ingesluit.
IMG_6615
‘n Heerlike bolletjie olifantmis,net reg vir die kleingoed wat nog moet uitbroei.
IMG_7151
Lekker rooibokkloutjies.

Janee,die een se dood is die ander se brood…wreed maar waar!

12 Replies to “Maaltye in die bos”

    1. Dankie vir inloer Carol.Sterkte vir die skool wat more begin.Ek hoop jy sal darem genoeg tyd kry,om so tussen die skapies se gebler,te kom blog.

      Like

  1. Sjoe! Pragfoto’s Perdebytjie! Die foto van die Hornbill vang mens se oog onmiddellik. Soveel kleur en al jou foto’s vertel die storie. Awesome!

    Ek is bly jy het by my kom inloer. Ek gaan jou ook volg as jy nie omgee nie. ­čść

    Like

Leave a Reply to perdebytjie Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s