Swart en wit uitdaging

Dankie aan Spokie en Dries wat my genomineer het.Ek waardeer dit baie.

Ek wil graag vir Sophia by https://sonelcorner.wordpress.com/ nomineer om deel te neem.Hierdie blogger het ‘n ongelooflike talent om die klein goedjies te fotografeer.Haar foto’s is van uitstaande gehalte en sy gee altyd die interessantste inligting daarmee saam.

Dit behels een swart-en-wit foto per dag en dan moet jy iemand nomineer om ook deel te neem…baie maklik!

IMG_9691
Blouwildebeeste hardloop dorstig na die watergat by Grootkolk in die Kgalagadi-Oorgrens Park.

Ek is een dag agter,dus hier is twee foto’s:

IMG_9707
By Grootkolk se watergat.
Advertisements

14 thoughts on “Swart en wit uitdaging”

  1. Fantastiese foto’s Dina! Dit lyk soos skilderye. Ek is baie lief vir swart en wit en jy is net so stout soos Spokie. 😆 Baie dankie vir die uitnodiging en vir die mooi woorde, maar jy moenie so oordryf nie jongie. 😛

    Soos ek vir Spokie ook gesê het, ek neem nie aan sulke uitdagings deel nie. Dit laat my voel ek moet elke dag iets pos en dan maak dit my op my senuwees en dis ‘n gejaag en ek wil nie so voel nie, so baie dankie maar ek sal ongelukkig nie deelneem nie. Ek kyk eerder na jou pragfoto’s. 😀 ♥

    Like

  2. Oehoee! Is dit nou nie ‘n gesig wat die wildliefhebber ken nie! Ongelooflik. Die eerste foto kan jy maar skildery van maak. Ek hou van die stof in die agtergrond.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s