Weer ietsie swart en wit.

Vandag nomineer ek vir Tina by https://rondomtaliedraai.wordpress.com/ Sy neem pragtige foto’s en is bekend vir haar humoristiese plasings.

_MG_9588a
Op ‘n verlate plaas in Damaraland.

Ek het al hierdie een geplaas,maar nie in swart en wit nie.

27 Replies to “Weer ietsie swart en wit.”

  1. Eks mal oor die windpompie! Jinne, jy kan met scrap-booking begin – of wat noem hul dit? Tokeloshe is baie oulik met dit op haar blog. Sy doen gesig-portrette.

    Like

  2. Ooooo dis baie mooi Ek het geweet jy sal die mooiste goed plaas.

    Ek het egter slegte nuus vir jou Ek het myne al gedoen toe jy in die woestyn rondgejol het… mmmm… ek doel eintlik gewerk het

    Like

    1. Hehe!Ek wou sê dis onmoontlik dat jy nie omtrent eerste genomineer is om deel te neem nie.Ek sal moet teruglees om in te haal.Eintlik ken ek ook nie baie bloggers wat ek kan nomineer nie. 😆

      Liked by 1 person

    1. Ek hou daarvan om prentjies om my te sien.Elke toneel,maak vir my ‘n prentjie en dan is dit maklik om deur die lens te kyk,dit in ‘n raam te plaas en ‘n mooi komposisie te maak.

      Liked by 1 person

  3. Dis n pragtige foto en nog in s&w ook. Ek glimlag lekker in my binneste vir die nominasie v my suster! Jy moet haar maar aansê om dit weer te doen. Dit sal haar geen kwaad doen om weer deel te neem nie en dis lekker om te doen ook

    Like

  4. Wow! Jy neem altyd sulke pragfoto’s Dina maar hierdie een is regtig uitsonderlik hoor! Fantastiese komposisie. Ek is mal daaroor! 😀 ♥

    Like

    1. Het jy die veertjie bokant die vensterraam gesien?Dit was alles net so,toe ek die foto geneem het.Ek wonder of dit iets beteken het.Daar is gereeld Damaras wat daar rondtrek met hul vee.Daardie windpomp werk nog en ons het ook daar gaan water haal.

      Liked by 1 person

      1. Ek het gewonder wat daar uitsteek maar was nie seker nie. Daardie windpomp het ek die heeltyd my oog getrek. Hierdie sal ‘n uitstekende geraamde foto maak hoor! Ek wens hier was meer van hulle. Ek vrek oor windpompe. 😀

        Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +