'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Sjoe, dis pragtig in swart en wit Perdebytjie!
LikeLike
Dankie.Gelukkig is hulle reeds baie swart en wit.
LikeLiked by 1 person
Wow, ja. En die woord rapiere pas perfek. Die swart-en-wit op hul gesigte is stunning.
LikeLiked by 1 person
Ek het eers gedink aan lansiers,maar toe dink manlief dat rapiere ‘n beter beskrywing is.
LikeLiked by 1 person
Sjoe ek sal nie met daai ouens sukkel nie.
LikeLike
Beslis nie…daardie swaarde is vlymskerp!
LikeLiked by 1 person
Dit is baie spesiaal !
LikeLike
Dankie Monica!
LikeLike
Nog n wenner Dina!
LikeLike
Dankie Dries,ek waardeer jou besoeke hier.
LikeLike
Is hulle nie te pragtig nie? Uitstekende foto’s Dina en dis ‘n treffer in Swart-en-Wit. 😀 ♥
LikeLike
Baie dankie Sonel!
LikeLiked by 1 person
Sjoe
LikeLiked by 1 person
Baie goeie foto en titel.
LikeLike
Dankie,ek waardeer dit.
LikeLiked by 1 person
Ek kan ook net sê sjoe!!! Daardie horings lyk baie, baie gevaarlik.
Pragtige fotos.
LikeLike
Daardie horings is dodelik!
LikeLike
Ek bieg nou my onkundigheid wanneer dit by die diereryk kom….. ek moes my man vra waste bokke dit is 😦
LikeLike
Dit maak darem nie saak nie.Ek het absoluut niks van die natuur geweet nie.Dis net die afgelope vyftien jaar wat ek begin het om voëls te leer ken en so ook ander dinge in die natuur.Mens is nooit te oud om te begin nie.
LikeLike
Probleem is net Perdebytjie, ek het op stadium van my lewe gekom dat so vining soos ek leer, so vining vergeet ek die ding weer. 😦
LikeLiked by 1 person
Dis nou rêrig wow fotos. Pragtig en lyk heel dramaties
LikeLike