
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
William Bowles - Online since 1979
Dit is absoluut biutiful maar dit lyk of daar so diep hartseer om haar is …..
LikeLike
Daar was twee welpies bymekaar en hulle het vir hul ma gewag.Dan is hulle nogal baie angstig en wakker,want hulle moet op hul hoede wees vir gevaar.
LikeLike
Dit is regtig buitengewoon mooi
LikeLike
Dis my gunsteling dier en ek was vreeslik opgewonde toe ons hulle sien.
LikeLiked by 1 person
Aaag! So sweet perdebytjie. Jy het my dag gemaak. Hy is te pragtig!!! Ek is natuurlik mal oor die slanke bou van ‘n jagluiperd. Indrukwekkend.
LikeLike
Soos jy reeds weet,my gunsteling roofdier!
LikeLiked by 1 person
Baie mooi Kyk net hoe mooi is die ligstrepie
LikeLiked by 1 person
Hy het onder ‘n boom gelê,wat dit bietjie moeilik maak.Gelukkig was daar nie te veel kontraste nie.
LikeLiked by 1 person
Welgedaan!
LikeLiked by 1 person
En met goeie reg! Verbeel ek my, of lyk die outjie effens “geworried”?
LikeLike
Ja,hy en sy boetie het onder ‘n boom lê en wag vir hul ma.Hulle was baie paraat.
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Wow! Dit is absoluut pragtig en ek stem Dina. Dis regtig uitsonderlik! Kyk net daardie mooi ogies. Dis my gunsteling ook. 😀 ♥
LikeLiked by 1 person
DankieSonel..altyd lekker as jy inloer!
LikeLiked by 1 person
Mens kan die outjie sommer vasdruk en verseker alles is reg. Pragtige foto
LikeLike
Pragtig!
LikeLiked by 1 person