Waar …

kruip mammie weg?

IMG_0933
Waar is mamsie tog?
IMG_0905
Ek sien haar nog steeds nie!
IMG_0913
O,daar kruip sy weg in ‘n gat in die duin!
Advertisements

26 thoughts on “Waar …”

  1. Dis nou heel kostelik. Daar is ook maar nie sommer rus en vrede vir moeders nie. Die twee jonges is beslis nuuskierig om te sien wat bietjie verder aangaan.

    Like

  2. Aaag cute!! Jinne, maar daardie horings van die ma is uitsonderlik. Jou laaste foto se komposisie is vir my baie mooi. Wat ‘n oulike storie.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s