Liefie,liefie..

Hartediefie!

IMG_1341b
Daar was dertien kameelperde rondom hierdie bos.
IMG_1345
Die liefde loop dik!
IMG_1308b
Dit is bekkies vryf en nekkies swaai…
IMG_1324b
Ai die lekkerte van aanraking…
IMG_1319b
Dit was omtrent ‘n gekafoefel!
IMG_1332b
Pappie is nou sommer op sy agterpote!
IMG_1334b
Een hegte familie.
Advertisements

30 thoughts on “Liefie,liefie..”

    1. Ja,hulle het lekker gevreet.Blykbaar skei die boom na ‘n ruk ‘n gifstof af,wat die blare bitter maak,dan beweeg die diere verder.Dit sorg dat hulle nie een boom kaal stroop nie.Jy het seker al daarvan gehoor.

      Liked by 1 person

    1. Dries dit was besonders.Dit was nie soos die gewone nekswaaiery van bulle nie.Groot en klein het vir ‘n lang ruk mekaar letterlik geliefkoos…saggies en sonder agressie.Die een bul het net bietjie opgewonde geraak en op sy agterpote gestaan.Het jy al sulke waarnemings by kameelperde gemaak?

      Liked by 1 person

  1. Ag jinne maaaa’! Dis te pragtig. Die mooiste ding van die kameelperde vir my is hul oe. Hulle het sulke groot sagte oe met daardie lieflike lang wimpers.

    Ek is bly jy was daar om die besonderse oomblik vas te vang

    Like

  2. Sjoe Dina! Hulle is te pragtig en so dierbaar en jy vertel die storie ook so pragtig. Hierdie is die mooiste foto’s ooit hoor! Absoluut stunning! 😀 ♥

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s