Bokkiepret

IMG_8472b
Vroegoggend vrolikheid.
IMG_8465b
Skop vas en spring!
IMG_8499b
Draai om en trippel,trippel anderkant toe.
IMG_8471
Bou spoed op…
IMG_8457b
Wip-wip en maak stywe beentjies…
IMG_8462b
Maak ‘n boogruggie en bons,bons,bons!

My naam is nie verniet Springbokkie nie!

Advertisements

23 thoughts on “Bokkiepret”

  1. Ag my moeder! Dit is tog te dierbaar en pragtig vir woorde Dina! Uitsonderlike aksiefoto’s van hierdie pragdiertjie hoor! Ek vrek daaroor! 😀 ♥

    Like

  2. Ek het jare gelede (1969) in Etosha die voorreg gehad om ‘n trop springbokkies so teen sien spring, almal in gelid, soos ‘n “mexican wave”. Mooi fotos, dankie.

    Like

  3. Mooie aksie fotos. Dis mooi ook as hul die boudhare so pronkerig oopgooi. Verwonder my altyd dat hul nie bene breek met die mannewalise wat hul uitvoer. Selfs honde se gehardloop ook.

    Like

  4. Pragtige fotos!
    Ag ek het nou weer lekker gekuier 😉
    Toe ons in Suid Wes gebly het, het ons twee ander honde gehad wat die Springbokke probeer jaag het, maar nie ‘n kans gestaan het nie, want hulle het net so gebokspring.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s