En die son gaan onder..

en die maan gaan onder.

Die son en die maan word so as vanselfsprekend aangeneem,dat mens nooit tweemaal daaroor dink nie.Wanneer daar egter  ‘n besondere opkoms en ondergang is,besef mens net weereens die waarde van hierdie geheimsinnige ster en planeet.

IMG_0045
Sonsondergang in die Kgalagadi.
IMG_0071
Voor dagbreek…die maan gaan onder op Grootkolk
Advertisements

31 thoughts on “En die son gaan onder..”

  1. Pragtige fotos Dina! Wens ek was nou daar…

    PS, moet seblief nie more dink ons na-aap jou nie, my post met sonsondergang fotos oor Loskop Dam is klaar “gedraft” en reg om more-aand uit te gaan…

    Like

  2. Ai dit bly mooi en op die oomblik is daar so baie dinge wat aangaan daarbo, as dit nie ‘n bloumaan is nie dan is dit ‘n eklips en so meer. Ons weet eintlik so min van daardie dimensie.

    Like

  3. Pragtige fotos. Ek weet presies hoe dit voel. Ek moet ook vroeg opstaan anders is daar nie genoeg tyd om alles te doen wat mens graag wil doen nie. Die lekkerste is daardie tydjie voor die son omkom en net na dit onder is. Daardie goue uur is die beste tyd vir mooi fotos

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s