Oom Olifant…

stap so stadig en swaar..

sy slurp swaai hy hiernatoe

en dan weer daar.

(een of ander liedjie iewers uit my verlede)

255
Laatmiddag op die oewer van die Choberivier in Botswana.
1656a
Swem deur die Choberivier,want die gras is mos groener anderkant!
346b
Rus bietjie dat kleinboet kan drink.

(c)dinavanwyk

Advertisements

26 thoughts on “Oom Olifant…”

  1. Jinne pragtig. Hou van die laaste trop wat so op die heuwel verskyn. Ek verkyk my altyd aan die kleur van ‘n nat (middelste foto) en ‘n droë olifant. So verskillend. Hier sien jy dit duidelik raak.

    Like

  2. Pragtig. In die einste Chobe rivier het n trop olifante van een deel na ander geswem. Kleinste klein kalfie is netjies deur die hulpvaardige moeders gehelp om kop bo water te hou. Dis kosbaar om hul so te sien

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s