Nxaipan 2..Baines’ Boababs herbesoek

Ek plaas foto’s van die bome in verskillende seisoene.Dis nogal ‘n reuse kontras.

IMG_0699
Oktober 2010..kurkdroog en kokend warm
_MG_7976
April 2015..pragtig groen met skoon blou lug.
IMG_0702
Hierdie wortels lyk nog net soos wat Thomas Baines dit meer as ‘n eeu gelede geskilder het!
_MG_7973
April 2015
IMG_0704
Oktober 2010
_MG_7965
April 2015..Vanaf ‘n ander hoek geneem as die vorige foto,maar met min of meer dieselfde bome sigbaar.
_MG_7980
Kudiakampan..onbegaanbaar ,want dis sopnat.Die vorige keer het ons onder doerie kremetart daar oorkant kampeer.Nou is dit moeilikheid soek om soontoe te ry!
Advertisements

11 thoughts on “Nxaipan 2..Baines’ Boababs herbesoek”

  1. Hul bly maar baie interessante bome. As mens so net anderkant Louis Trichard oor die berge is kyk mens neer op die oopte met die reuse bome hier en daar. Omtrent myle hoog bo die ander bome! Pragtige fotos met en sonder blare!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s