'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Sjoe dit lyk amper onwerklik… sug… ek kry nie eers ‘n mossie vasgevang nie
LikeLike
Ek oefen al lank.Dis bitter moeilik.As jy mooi kyk,sal jy ‘n stuk tak sien by die arend se vlerk.Dit was amper ‘n goeie foto.Die singvalk se oog was bietjie donker,toe Photoshop ek maar ‘n kunseffék om dit te verdoesel.
LikeLiked by 1 person
Jy bederf ons darem met die wonderlikste wenfotos die afgelope paar dae, Dina!
LikeLike
Dankie Dries.Ek oefen vreeslik met my kamera en probeer heeltyd verbeter.Ek geniet dit geweldig baie.
LikeLiked by 1 person
Ek het dit al voorheen gese, maar ek se dit weer: Jy’t beslis n oog vir n goeie foto!
LikeLiked by 1 person
dis beautiful.
Wat het van Kwaaitjie geword?
LikeLike
Dis nou al meer as ‘n jaar gelede.Hy het nooit weer terug gekom nie!
LikeLike
Die boonste een lyk of hy nie seker is wat hy wil doen nie 🙂
LikeLike
Hy het pas opgestyg en was nog besig om te besluit waarheen.
LikeLike
Prachtige foto’s van geweldige vogels.
Bewonderende groet,
LikeLike
Baie dankie vir die besoek.Ek sal by jou ook inloer!
LikeLiked by 1 person
Welkom!
Ik kom nog eens terug kijken en reageren.
Vriendelijke groet,
LikeLike
Waar soek ek jou op?Net jou naam is sigbaar hier by my kant.
LikeLiked by 1 person
Ik heet Rob Alberts en woon in Amsterdam-ZuidOost, Nederland.
Welkom!
Vriendelijke groet,
LikeLike
Het jy ‘n blogadres?
LikeLike
Robalberts.wordpress.com is mijn blogplek.
Uitnodigende groet,
LikeLike
Baie dankie,ek sal inloer.
LikeLiked by 1 person