Nxaipan 3

Die gestreeptes van Nxaipan was hierdie seisoen ‘n besondere gesig.Daar was duisende van hulle en sover as wat die oog kon sien,het hulle op die vlaktes van die pan aan die soet gras geknibbel.Saam met troppe springbokke en kameelperde was dit ‘n belewenis om te sien!

IMG_3493a
Hingste raak slaags by die watergat

IMG_3495a

IMG_3494a
Let op na die hings agter se tande.Hulle byt mekaar goed!

IMG_3533a

IMG_3539a
Tonele by die watergat.
Advertisements

7 thoughts on “Nxaipan 3”

  1. Die jaar toe ek by Etosha was was daar ook zebras vroeg oggend wat van water af rustig aangestap het weiveld toe. Hulle het regtig vir myle aanmekaar beweeg. Ons bus moes stadig ry om hul te laat verby trek en om hul nie raak tery nie. Dit was n belewenis. Dis pragtige fotos wat jy geneem het.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s