met vreemde interessante patrone op sy rug.Ek het dit nog nooit gesien nie!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Dis n Wow! Dis n studieveld op sy eie.
LikeLike
Dis soos vingerafdrukke..elke zebra s’n is uniek.Maar ek het nog nooit sulke kolle gesien nie.Ons het eers gedink dis modder.
LikeLike
Ja ons ooknie. Lyk amper soos n saal. Destyds was daar n uitstekende video op National Geographic Patterns in the Grass, kyk bietjie of jy dit kan kry. Die moeite werd.
LikeLike
Ag, man, dis obvious. Dis Chuck Norris se saal wat die zebbie se strepe deurmekaar gevryf het!
LikeLiked by 2 people
Bwahahaa!Ek dink jy is reg!Daar was juis ‘n ou daar rond wat soos Chuck Norris gelyk het.
LikeLike
I knowed it!
LikeLiked by 1 person
Wow dis nou oulik!
LikeLiked by 1 person
Hy het soos ‘n seer oog uitgestaan tussen al daardie zebras.
LikeLiked by 1 person
Aitsa… dalk het sy pa rondgeloop! Sal interessant wees of sy ouers ook so iets het.
LikeLike
Ek weet net van groot katte met kolle.. Hehe!
LikeLiked by 1 person
mmmmmm ok… ek sal daaroor moet dink.
LikeLike
Lyk soos ‘n hekelwerkie met vreemde patrone.
LikeLike
Of ‘n klein lappieskombersie.
LikeLiked by 1 person
Mens kry altyd maar altyd iets nuuts te siene in die natuur ne!
LikeLiked by 1 person
Dis nou spesiaal en uitstaande ook. Is nogal soos n lappie wat oor die rug gedrapeer is.
LikeLike
Die verf het begin loop toe hy geskilder is 🙂
LikeLike
Ek is lief vir die uniekheid van die pragtige diere, elke een spesiaal in patroon maar ook in karakter 🙂 Pragfotos soos gewoonlik.
LikeLike
Hulle maak maklik goeie foto’s,want hulle is baie fotogenies.
LikeLiked by 1 person
absoluut 🙂
LikeLike