Nxaipan 4

Die heerlikste verrassing was om elke dag die jagluiperd gesinnetjie te gaan soek en hulle dan dop te hou.Jagluiperds is my gunsteling katsoort,daarom was ek baie in my noppies oor hierdie ongewone meevallertjie!

IMG_2175
Die gesinnetjie bymekaar
IMG_1914a
Die mamma.
IMG_1933
Die boetie
IMG_1970a
Die sussie
IMG_2223a
Jongetjies speel en loop saam.
IMG_3403_edited-1
Die tweetjies doen genoeg oefening!
Advertisements

9 thoughts on “Nxaipan 4”

  1. Oh wow. Ek merk nou vir die eerste keer dat mens nie eintlik die verskil tussen mannetjie en wyfie kan sien soos met leeus nie. Ek het jaaaare terug buite Oudshoort se Cheetah World ‘n luiperd gesien. Die katspesie is darm maar besonders.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s