Kordate kietsie

Ek hoef nie veel te skryf nie..die foto’s spreek vanself.

IMG_3773
Slegs drie wekies oud!
IMG_3887
Daardie ogies mis niks nie!
IMG_3926
Klim selfs alleen hoog in ‘n boom in.
IMG_3937
Die afkomslag sit nie in almal se pels nie,maar Kietsie doen dit met welslae!
IMG_3939
Amper onder…dit was baie hoog..nie ‘n bang snor aan daardie bekkie nie!
IMG_3860a
Ai Mamsie,dis te lekker!
IMG_3766b
Beste plek…knus agter Mamsie se lyf!

30 Replies to “Kordate kietsie”

        1. Ja en pragtige aasvoels wat aan jou broekspype knaag.Wolfie,ek is ook mal oor alles in die natuur.Mens kan nie volwaardig mens wees as jy nie kennis het oor en respek het vir die wereld om ons nie.Eers dan verstaan mens die rede hoekom mens leef.

          Liked by 1 person

        2. Ab-so-flippen-luut. Die natuur is my eerste liefde en my asem, sonder dit is ek niks… dis hoekom ek sa maklik ‘n heiden kon word want ons heidene aanbid letterlik en figuurlik Moeder Natuur lol

          Like

  1. Dis mooie fotos en die liefste kieter wat gladnie aangevat moet word nie. Die laaste een waar hy so oor ma se rug loer is te kostelik

    Like

    1. Die verhaal is effens tragies.Die ma van hierdie kleinding,se poot was erg beseer en sy was baie geirriteerd met hom.Almal hou nou duimvas,dat sy beter word,anders is die dood hierdie kleinding se voorland.

      Like

      1. Ai, die natuur is ook maar wreed. Sy sal hom op einde doodmaak om ontslae te raak van die”burden” (afr het my ontgaan)

        Like

        1. Nee,sy sal nooit haar eie kind doodmaak nie.Wat sal gebeur is dat sy gaan sukkel om self te oorleef en dat die kleinding se oorlewing afhang van haar toestand.Sy sal hom nie kan beskerm teen ander predatore nie.Gelukkig is dit ‘n jong ,sterk luiperd en sy sal heel waarskynlik gou weer regkom.

          Like

        2. Ek verstaan! Solank sy darem ies kan vang om te eet. Het dit gelyk of sy darem kan beweeg met die seer poot?

          Like

        3. Ja,maar sy was vreeslik kruppel en die poot was geswel.Dit sal moeilik wees vir haar om iets te vang in so ‘n toestand.Maar in die natuur weet mens nooit..haar oorlewingsdrang is so groot dat sy die probleem sal oorkom.Haar grootste probleem is ander luiperds en leeus wat haar kan aanval.

          Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +