Kgalagadi natuurtonele

_MG_7719b
Somerwolke pak saam oor ‘n dorre Kalaharilandskap.

_MG_7773

_MG_7734

_MG_7738
Laatmiddag

_MG_7792

Advertisements

27 thoughts on “Kgalagadi natuurtonele”

  1. Pragtige wolke fotos! Die natuur is beslis die beste medisyne vir n depressiewe siel. Hierdie wolke is net ongelooflik mooi.

    Like

  2. Ek was so lanklaas op die blogs ek sien nou eers hoeveel het ek gemis. Dis darem ‘n voorreg om so te kan reis en dit vas te lê. Eendag wi ek net so tussen die bagasie inkruip as julle oppak om te ry.

    Like

  3. O liewe dit is sooooo mooi. Wolke is seker een van my gunsteling dinge. Min dat ons iewers heen ry dat ek hulle nie sommer so in die ry afneem nie.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s