Aanhaling Dag 1

Wolfie  https://wolfshadowwispers.wordpress.com/2015/06/24/aanhaling-dag-1/  het my genomineer om deel te neem.

Ek gaan egter die reëls verbreek en niemand nomineer nie,want ek het al agter gekom dat party bloggers nie daarvan hou nie.Ek wil dus niemand aanstoot gee of in ‘n blik druk nie.

Intussen speel ek graag saam en sê baie dankie aan Wolfie vir die nominasie.

_MG_0864AHierdie is ‘n vertaling deur ons eie Sagmoedige Neelsie..C.J.Langenhoven.

Advertisements

11 thoughts on “Aanhaling Dag 1”

      1. EK het dit laas as kind gelees. Langenhoven sin. In die woonstelblok waar ek gebly het het ‘n tannie al die werke van Langenhoven gehas. Sulke dik swart boeke ek dink dit was 16 boeke. Ek ekt letterlik almal gelees en lort daarna het ek vir my Brollok en Bittergal en Loeloeraai gekoop. 🙂

        Liked by 2 people

      1. Netso. Die toeka-tokkel storie hou my maklik n hele oggend of middag besig. (nie dat ek daarvan hou om so lank aan n ding te werk nie)

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s