Aanhaling dag 2

Ek het ‘n interessante stukkie raakgeloop in my ou “Groot Verseboek” (saamgestel deur D.J.Opperman).

Dis nou nie juis ‘n gesegde nie,maar ek dink tog dis raad wat mens kan volg…tong in die kies!

Ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige mislukking,beserings of ernstige gevolge,voortspruitend uit die volg van hierdie raat nie!

1272_edited-1Ek hou nogal van die ou Nederlandse Β gebruik van die woord “syn” wat “se” beteken.

Advertisements

15 thoughts on “Aanhaling dag 2”

  1. Ek dink ook nou aan die idee van tinktinkies,honde, jakkalse enystervarke wat nie meer seker gaan wees van hul lewens nie in vandag se “slagters” kultuur! Dis n pragtige stukkie raad !

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s