28 Replies to “Tuin-fotogalery”

  1. Fantastiese idee Bytjie. Nie net is dit mooi nie, maar van julle beste herhinnerige is net ‘n oogknip ver. Mag ek vra hoe die foto’s beskerm word teen wind en weer?

    Like

    1. Dis PVC outdoor canvas.Ons vervang dit so elke drie jaar met ander foto’s.Die wind en weer en voëltjiepoef neem omtrent so lank om die prente te verniel.Ons vee dit gereeld af,dan hou dit langer.

      Liked by 1 person

    1. Dis geneem met ‘n “fish eye” lens en dis ‘n ou treinspoor van die water af na die vuurtoring op Pelican Point..Walvisbaai.
      Met hierdie soort lens,staan jy teen die voorwerp wat jy wil afneem en dan kom dit so uit.’n Mens kry die wonderlikste effekte.

      Liked by 1 person

  2. Dit is nou werklik iets besonders. Dit lyk so mooi en skoon en glad- eintlik weet ek nie hoe om dit te beskryf nie. Die hele idee, die mure en fotos pas presies in die prentjie.Ek dink die muur se kleur komplimenteer die fotos

    Like

    1. Mens gaar naderhand soveel mooi foto’s op en kyk nooit daarna nie.Daarom is so ‘n galery heerlik.As daardie klomp flenters raak van die aanslag deur die elemente,hang ons weer ander op.Dit hou darem so vyf jaar.

      Liked by 1 person

Leave a reply to perdebytjie Cancel reply

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +