Geheimsinnige sandwêreld.

Namibduine is nie statiese eenvormige hope sand nie.Inteendeel,hulle is dinamies,en hul vorms word bepaal deur windbeweging,beskikbaarheid van sand en hul ligging in die duinesee.Die duine het ‘n verskeidenheid vorms,kleure,hoogtes,wydtes en samestelling.

1099
Meeste duine bestaan uit ‘n basis van sand,met growwe materiaal bo-op.Hierop stapel golwende sand,wat so deur die wind gewaai word.
1065
Hierdie is multi-siklusduine.Hulle word gevorm deurdat wind ewe sterk van enige kant af waai.
1033
Duine naby Tsondabvallei.
1073
Hierdie duine is min of meer in lang rye.Die wind waai meestal van die suide af en hierdie reekse le gewoonlik van suid na noord.
1115
Die begin van ‘n nuwe vallei,wat oor duisende jare plaasvind.Naby Kuisebvallei.
1048
Ontstaan van nuwe duine
1117
Versteende duine
Advertisements

18 thoughts on “Geheimsinnige sandwêreld.”

  1. Ek gaan kyk nou op Dr Google hoe die versteende duine gevorm word (nuuskierigheid is ‘n familiekwaal), toe kom ek op jou Litnetbloginskrywing “Wonderlike woestynland vanuit die lug” af. Nog mooi fotos. Dit moes seker ‘n wonderlike ervaring gewees het om dit vanuit ‘n vliegtuig te bekyk.

    Liked by 2 people

      1. Klink scary. DIe woestyn is pragtig maar ek bly liewers uit dit. My voorouers was woestyn loper en is bekend vir 40 jaar in die woestyn 😉 maar ek is nie daardie tipe jood nie. Boerseun Jode verkies die bosveld hehehehehe

        Like

      2. Haha Wolfie!Die woestyn is nie regtig ‘n lekker plek nie,maar mens kan dit waardeer op ‘n afstand en as jy weet jy kan staatmaak op moderne tegnologie om jou uit ‘n penarie te red!

        Liked by 1 person

  2. Die Namib is besonders. Moes seker onvergeetlik wees om so daaroor te vlieg en fotos te neem. Pragtige fotos

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s