Pret met ‘n visooglens

IMG_5212 IMG_5218 IMG_5226

Advertisements

20 thoughts on “Pret met ‘n visooglens”

  1. Dis baie interessant. Wonder hoe sal my tuin lyk met so n perspektief. En ek sal net eers die stoep moet skoonvee want die binnegoed van n hondekussing le die hele wereld vol! En die swembad is vol blare. 😊

    Like

    1. Haha,jy laat my lekker lag.Hierdie lens laat alles sommer groter en mooier lyk as wat dit is.Ek het vandag omtrent die hele dorp se geboue afgeneem…die lens geleen en wou bietjie eksperimenteer.Sal later nog plaas.

      Liked by 1 person

    1. Die lens bol buitentoe uit en mens staan omtrent teen jou voorwerp wat jy wil afneem.By die palmbome het ek letterlik ‘n halfmeter van die middelste een gestaan.Dis baie pret en mens kan baie speel daarmee.

      Like

      1. Dit klink heel opwindend. As mens so naby staan kan jy dan in die kamera se kyker die ronde prent/foto sien hoe dit gaan lyk? My kamera het bv nie n raampie om te kyk nie ek moet die loervenstertjie gebruik(ha ha ek lag sommer vir my eie beskrywing waarvoor ek nie woorde het nie)

        Like

      2. Ek gebruik net my loervenstertjie.Ek neem nooit met die raampie nie.’n Mens sien duidelik die ronde prent.Mens kan natuurlik die swart ronding vermy as jy bietjie verder staan.Dan is die foto net vervorm.Dit lyk ook mooi.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s