Verdere lawwighede met ‘n visooglens deel 3

IMG_5251
Die vuurtoring is in 1903 opgerig en in 1910 met nog 10 meter verhoog.Dis nog steeds in werking en tans huisves die huis langs die vuurtoring,’n Italiaanse restaurant.
IMG_5295
Drie palms het gesorg vir baie pret.
IMG_5286
Hier het ek plat op my rug gele en gesukkel om my voete uit die foto te hou.
IMG_5294
Dieselfde drie uit ‘n ander hoek.
IMG_5292
Die drie palms het my heel oggend besig gehou!
Advertisements

24 thoughts on “Verdere lawwighede met ‘n visooglens deel 3”

  1. Die palmbome het darem lekker geleentheid gebied vir jou fotos. Ek dink die laaste foto is sommer n perfekte foto om doe visoogooglens te adverteer! 🙂

    Like

  2. Dit lyk asof jy omtrent pret het Dina. Baie goeie perspektief en fantastiese foto’s hoor! Ek het dit al probeer maar dan slaan die OCD in. hahahahah. Jy doen dit egter perfek. 😀 ♥

    Like

    1. Dankie vir die kompliment Sonel!Ek is so spyt ek kan nie meer kommentaar lewer by jou foto’s nie,maar ek respekteer jou wens dat ons nie meer kan nie.Onthou net,elke keer as ek ‘n “like” daar by jou gooi,beteken dit eintlik “pragtig”!

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s