'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Leuk!
Daar kun je trots op zijn.
Vrolijke groet,
LikeLike
Dankie Rob..ons enigste kleinkind sover.
LikeLike
Grinnik… jy laat my altyd glimlag want was jy nie die vroue wat beweer het jy is nog glad nie gereed vir Oumawees nie? Kyk nou net hoe pragtig
LikeLiked by 1 person
Hehe,Tina!Ek voel nog steeds nie soos ‘n ouma nie,maar ek geniet dit baie. 😆
LikeLiked by 1 person
Hy het pragtige blou oë!
LikeLiked by 1 person
Wat n pragtige seuntjie! Sekerlik Ouma en Oupa se trots ne? Hulle word so vinnig groot – ons s’n vier vandag al sy 6de verjaarsdag
LikeLike
Baie geluk Dries!Die tyd vlieg heeltemal te vinnig.
LikeLiked by 1 person
Ag, hy is tog te dierbaar vir woorde Dina. Ek kan sien ouma speel lekker. Pragtige foto’s van hom. 😀
LikeLike
Ja,ek speel heerlik en dis so lekker om weer die wêreld saam met hom te ontdek.
LikeLiked by 1 person
OOOOOOeeeee hy is PRAGTIG! Kyk die mooie bloue ogies!
LikeLiked by 1 person
Sy ogies veroorsaak dat hy almal om sy pinkie draai!
LikeLike
Ag hy is dierbaar.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer.
LikeLike
Pragtige fotos. Seuntjies bly tog maar anders as dogtertjies.(Praat iemand wat net een seun het!) Ouma-wees het niks met ouderdom te doen nie. Dit klink of jy hom geniet!
LikeLiked by 1 person
Ek het net een seun gehad en drie dogters.Ek wil sê seuns is ‘n handvol,veral op hierdie ouderdom.Maar ek geniet die mannetjie se manewales!
LikeLike
Ag die allermooiste seunskindjie. Ernstig aan’t ontdek.
LikeLiked by 1 person
Hy is nie ‘n oomblik stil nie en hy praat aanmekaar.
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos… en die kind is so mooi met sy blou ogies. Mooi gedaan!
LikeLiked by 1 person
Dankie Wolfie…sy ouma se hart se punt!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, pragtige kind!
LikeLiked by 1 person
Dankie Lewies!
LikeLike
Hy’s te mooi vir een, hy moes twee gewees het!
LikeLike
Behoede my,hy is heeltemal te besig!
LikeLike
Dankietog jy is so ‘n goeie fotograaf – want hierdie mooie kind moet sommer baaaie afgeneem word!
LikeLiked by 1 person
Glo my,hy word baie afgeneem en hy wéét wanneer dit gebeur!
LikeLike
Hou vas julle harte meisies….. hier kom ‘n hartebreker!!! Het seker ook klaar ouma se hart verower!!
LikeLiked by 1 person
Ja,Kameel,hy het sy ouma om sy pinkie gedraai!
LikeLike
Mooiste ogies ouma…hulle word heeltemals te gou groot!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Hanneliese,altyd lekker as jy inloer!
LikeLike