Aksie in die Kgalagadi

IMG_9939
Versamelvoëls dorstig aan die drink..Grootkolk,Kgalagadi
IMG_9233
Koringvoël in vlug.
IMG_8327
Kameelperd lek sy lippe af na ‘n heerlike sopie water.
IMG_9035
Springbokke stoei.
IMG_9712b
Blouwildebeeste stormloop by watergat.

©dinavanwyk

38 Replies to “Aksie in die Kgalagadi”

  1. Baie mooi en die ou kameelperdjie se tongetjie – dierbaar. Jy het ‘n slag om die foto net op die regte tydstip te neem.

    Like

    1. Hester,ek stel my kamera op “multi shot”,dan skiet ek al die bewegings in vinnige aksie.As jy dan na jou foto’s kyk,kan jy die oulikstes uitsoek,soos bv. die tong wat uit is en die waterdruppels wat val.Dankie vir die inloer.
      Ek hoop dit gaan beter met jou glimlag…Genis het vreeslik geskinder!

      Liked by 1 person

      1. haha, so ‘n bloemin klein brak! Hy is ook besig met “dental cleaning” om al die koffievlekke af te kry, so ek gaan van hom ook skinder. Dit gaan al beter dankie.

        Liked by 1 person

  2. Sjoe dis mooi fotos. Nou het jy sommer n tip gegee oor die opeenvolgende fotos. Mens kan dan rerig rustig die beste een uitkies op die ou end. Ek sukkel met die bewegende honde. Hul is so vinnig as hul so hol en jol. My reaksies is natuurlik ook bietjie stadig. Bygesê oefening help ook om te verbeter!

    Like

    1. Inneke jy moet kyk op jou kamera,daar is ‘n stelling Al servo.Ek stel dit daarop saam met die multishot.Dis juis vir bewegende voorwerpe.Dit maak dit makliker om die goed in fokus te hou.Dis as jy nie op outomaties skiet nie,maar op AV.

      Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +