Kleinseuntjie help vir ouma om bietjie nat te gooi en om te spit!





©dinavanwyk
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
William Bowles - Online since 1979
Ag Ouma mens wil hom sommer opeet! Sulke kleintjies is so opreg… wens mens kan dit vir altyd so hou!
LikeLike
Ag hy is so onskuldig,mens voel eintlik hartseer dat dit so gou verbygaan.
LikeLiked by 1 person
Dis waar … dis of mens die oomblikke wil terugdraai!
LikeLiked by 1 person
Die oë van ‘n kind doen jy besef dat jy leef!
LikeLike
Dis so lekker om die wêreld weer te ontdek deur ‘n kind.Dankie vir inloer,ek waardeer dit baie!
LikeLiked by 1 person
Met plesier 😀
LikeLiked by 1 person
Tja, hier gaat het net andersom.
De herfst buien komen en gaan.
Daar staat tegenover dat hier het oogsten nabij is.
Regenachtige groet,
LikeLiked by 1 person
Ek is so bly ons winter is verby.Jammer vir julle wat nou weer gaan koud kry!
Amper somerse groete.
LikeLike
Ag kyk net daardie konsentrasie! Bevoorregte seuntjie wat by sy ouma leer tuinmaak.
LikeLiked by 1 person
Ouma het nie eers by tuinmaak uitgekom nie…te besig om die mannetjie met die kamera te bekruip!
LikeLike
Ek sien hy neem die taak ernstig op. Goeie begin!
LikeLiked by 1 person
Ek gaan volgende keer vir hom ‘n kissie met plantjies koop en hom help om dit te plant…mens moet vroeg begin!
LikeLike
Ja leer hom vroeg om groenvingers te hê 😉
LikeLiked by 1 person
Ja,sy ouma gaan hom gou van die voels en diere ook leer!
LikeLiked by 1 person
Hy is pragtig! en so ernstig besig om te konsentreer op sy taak. Dierbaar.
LikeLike
Dankie Hester,hy is ‘n regte ou skatjie.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s! Dis ‘n pragtige seuntjie. As mens hulle tog so klein kan hou!
LikeLiked by 1 person
Ek wens hy kon net so groot bly.Dankie vir inloer!
LikeLike
Ouma se liefie!
LikeLiked by 1 person
Ja,hy is ouma se blou-ogies-soenbekkie!
LikeLike
Groot voorreg en lekkerte om Ouma te kan wees Bytjie, ek weet xx
LikeLiked by 1 person
Ja dis heerlik,Hanneliese,veral as hulle op hierdie ouderdom is waar hulle soos ‘n spons alles opslurp!
LikeLiked by 1 person
Hulle word net veels te vinnig groot ne?!
LikeLiked by 1 person
Ag, hy is te kostelik ♥♥♥
LikeLiked by 1 person
Dis die dierbaarheid vanself en ek kan sien ouma geniet hierdie seuntjie tog te veel. Die tuinvoorskoot is tog te pragtig vir woorde en daardie gesiguitdrukking sal maak dat ek hom net sal opsoen. 😆
Pragfoto’s van jou kleinseun Dina. ♥
LikeLiked by 1 person
Hy is ‘n beeeesige mannetjie hoor!
LikeLiked by 1 person
Jip. Hy is nog jonk en het baie energie. Kan jy jou indink dat ons ook so was op daai ouderdom? 😆
LikeLiked by 1 person
Laaank gelede!
LikeLiked by 1 person
LOL! Ja, baie laaaank gelede.
LikeLiked by 1 person