Liewe blogvriende..

Ek gaan vir so ‘n kort wyletjie verdwyn,maar is darem nie vêr weg nie.Mag julle almal ‘n heerlike naweek hê en ‘n week vol opwinding en gesondheid en sommer net ‘n lekker lentedag ook vir almal.

Ietsie om julle op te kikker!

_MG_5150b
Lente is in die lug en Geelvis se eetlus neem toe!
IMG_0025
Sommer net ‘n mooi ietsie uit my tuin vir al my getroue lesers.
Advertisements

26 thoughts on “Liewe blogvriende..”

  1. Sulke pragfoto’s en geelvissie is tog te pragtig! Jy moet regtig nie te ver weg gaan nie Dina. Ek gaan jou mis hoor. Geniet wat jy gaan doen hoor en kom gou terug. 😀 ♥

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s