Mistigheid..

versag die wêreld.

IMG_0128
Gister se sonsverduistering…pragtig sigbaar in die mis.
IMG_0127
Ek het bietjie gespeel met die skaduwee en kleure en nou is die verduistering beter sigbaar.
IMG_0133
Vroegoggend mistigheid …foreldammetjie naby Dullstroom.
IMG_0136
Kleinseuntjie en sy pa probeer ‘n vissie vang.
IMG_0140
Die son weerkaats in die water.
IMG_0143
Diepe bepeinsing…dis blykbaar die aantrekkingskrag van visvang!

33 Replies to “Mistigheid..”

  1. Ai, dis voorwaar uitstekende foto’s Dina! Ek is mal oor mistigheid en jy het alles so mooi vasgevang. Die laaste een is my gunsteling. Seker omdat my manlief ook sy vlieghengel so kan geniet en dit waar, hulle bepeins diep dinge daar hoor. 😆

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +