versag die wêreld.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
versag die wêreld.
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Sjoe, hierdie foto’s is pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie!Dis so lekker as jy inloer.
LikeLiked by 1 person
Ai, dis voorwaar uitstekende foto’s Dina! Ek is mal oor mistigheid en jy het alles so mooi vasgevang. Die laaste een is my gunsteling. Seker omdat my manlief ook sy vlieghengel so kan geniet en dit waar, hulle bepeins diep dinge daar hoor. 😆
LikeLiked by 1 person
Ja,dis my liewe skoonseun daar in die mistigheid.Hy het dit so geniet en ek het hom heeltyd dopgehou…so in gedagtes versonke!
LikeLiked by 1 person
Ja, hulle dink diep dinge daar by die water hoor en dis heerlike ontspanning. 😀
LikeLiked by 1 person
Ons het ‘n gesinsnaweek gehad en my seun en skoonseuns het elkeen in sy eie wereld met hul visstokkies gestaan.Te oulik om die manne dop te hou!
LikeLiked by 1 person
Te lekker hoor. Ja, ek geniet dit ook. 😀
LikeLiked by 1 person
Lyk so lekker knus langs die water in die mis, asof daar niks fout is met die wereld nie!
LikeLiked by 1 person
Ag dit was heerlik..gesinsnaweek,afgesny van al die lelike dinge in die wêreld.
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s!
Toch zie ik liever een strak blauwe lucht met een stralend zonnetje.
Herfstige groet,
LikeLiked by 1 person
Hier in SA sien ons so baie son,dat mistigheid vir ons pragtig is.Ek kan egter verstaan dat jy liewer blou lug wil sien,veral met jul winter op hande!
Lentegroete vir jou!
LikeLike
Ek hou van die weerkaatsing in die water.
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina.Die sonsverduistering het duidelik ook op die water gewys toe ek met die blote oog gekyk het.Snaaks genoeg sien mens dit nie op die foto nie.Dalk was daar te veel beweging op die water.
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Skitterende foto’s met ‘n atmosfeer van intieme geheimsinnigheid. Ek kan daar lank na kyk en peins met die visser mee.
LikeLiked by 1 person
Dankie waterleeuw!
LikeLiked by 1 person
Geluk dat jy die sonsverduistering so mooi kon vasvang.
LikeLike
Ek het nie eers geweet daar is ‘n verduistering nie.My dogter het my geroep om te kom kyk.Dankie vir inloer.
LikeLike
Dankie, nou kon ek dit ook sien, met die perfekte Nuwe Maan daarby
LikeLiked by 1 person
Ek is bly ek kon dit vasvang.As dit mistig is,is die son nie so skerp nie,en is dit nie so skadelik vir die oe nie.
LikeLike
Jy maak my verlang na Magoebaskloof se mistige valleie… *sug*
LikeLike
Hoe praat jy nou my taal, Shadow – gelukkig sien ek hierdie naweek my cabin daar in Magoebaskloof. Kannie wag.
LikeLiked by 2 people
Ek is SO jaloers!
LikeLike
Te lekker,geniet dit!
LikeLiked by 1 person
Sjoe – die foto van die kleinseuntjie en sy pa wat vissie ‘n probeer vang, is pragtig. Ek het nie eens geweet van die sonsverduistering, dankie dus die fotos.
LikeLike
Ek het self nie geweet van die verduistering nie.My dogter het my daarop gewys.
LikeLike
Pragtige fotos, veral die van die vissermanne!
Ek hou ook baie van jou byskrifte.
LikeLiked by 1 person
Dankie Tokeloshe..altyd lekker as jy inloer!
LikeLiked by 1 person
Ai dis pragtig en rustig. Mis die tyd in die Bosveld en ook die meestal duidelike verduisterings meestal daar. Hier is dit altyd te bewolk om rerig te sien.
LikeLiked by 1 person
Ja,hierdie dinge is na aan die hart en ek verstaan as jy dit mis.
LikeLike
Vanoggend was dit digte mis hier. My so terug laat dink aan Sabie en Witrivier waar ons altyd gaan vakansie hou het
LikeLiked by 1 person
Hi Bytjie ek dink jy sal hierdue ou se fotografie kan waardeer. Hy bly hier naby my en ons is oor die draad vriende. Hy neem werklik die mooiste fotos. Dog to jy sal dalk belangstel. https://boneywhitefoot.wordpress.com/2015/09/22/sunny-sunday/
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Scrapy..ek gaan beslis kyk!
LikeLiked by 1 person