Fynvlerkiges in die Okavango

Ek moes op ‘n bootjie ronddobber om hierdie pragtige naaldekokers vas te vang!

IMG_6746
Ragfyn vlerkies teen ‘n blou hemel.
IMG_7861
‘n Waterjuffer op ‘n aandlelie wat snags oopgaan.
IMG_7862
Blou teen ‘n groen agtergrond van waterlelieblare.
IMG_7842
‘n Waterjuffer,ruspetjie en vliegie deel hierdie pragtige skippie.
IMG_7879
Helikoptertjie met fyn spinnerak onder sy landingsplek.
IMG_7887
Parmantig met stert in die lug!
Advertisements

32 thoughts on “Fynvlerkiges in die Okavango”

  1. Ag, is hulle nie te fraai nie? Die rooi enetjie is my gunsteling! Ek sal ook op ‘n bootjie ronddobber as ek sulke pragfoto’s kan neem maar ek weet nie of dit binne of buite die water sal wees nie. 😆 Met my geluk sal ek meer in die water wees. hahahah

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s