Die kern van die lewe deel 3

IMG_8578_edited-1
Ou huisboot in die Okavangorivier naby Shakawe
IMG_0088
‘n Helder geverfde mokoro..sy eienaar se trots.Let op die visnet op die klip langsaan.
IMG_0084
Mokoros vol visnette in die laatmiddagson.
IMG_8686
Jong vrouens gereed om te was.Een bekyk haarself in ‘n spieël.
IMG_0224
‘n Ou man met sy kierie en radio,sukkel oor die pad naby Sepupa…Noordwes Botswana.
IMG_8697
Sonsondergang naby Popa Falls..Caprivi.
IMG_8698
Dieselfde man van naby…selfoon en bril.
IMG_0234
Twee wêrelde..tien minute later het daardie einste 4×4 ‘n spoedboete gekry!Die man op die esel sal moeilik daarvoor gevang word.In die dorpie Gumare,noordwes Botswana.
IMG_0227_edited-1
Vrolike reisigers..Ghanzi-distrik,Botswana.

25 Replies to “Die kern van die lewe deel 3”

  1. Wow, pragtige foto’s. En hier sit ons met ons eerste-wêreld probleme :S

    (het my blog se naam verander as jy jou skakel wou opdateer: diereraad.wordpress.com)

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s