Die kern van die lewe deel 3

IMG_8578_edited-1
Ou huisboot in die Okavangorivier naby Shakawe
IMG_0088
‘n Helder geverfde mokoro..sy eienaar se trots.Let op die visnet op die klip langsaan.
IMG_0084
Mokoros vol visnette in die laatmiddagson.
IMG_8686
Jong vrouens gereed om te was.Een bekyk haarself in ‘n spieël.
IMG_0224
‘n Ou man met sy kierie en radio,sukkel oor die pad naby Sepupa…Noordwes Botswana.
IMG_8697
Sonsondergang naby Popa Falls..Caprivi.
IMG_8698
Dieselfde man van naby…selfoon en bril.
IMG_0234
Twee wêrelde..tien minute later het daardie einste 4×4 ‘n spoedboete gekry!Die man op die esel sal moeilik daarvoor gevang word.In die dorpie Gumare,noordwes Botswana.
IMG_0227_edited-1
Vrolike reisigers..Ghanzi-distrik,Botswana.

25 Replies to “Die kern van die lewe deel 3”

  1. Wow, pragtige foto’s. En hier sit ons met ons eerste-wêreld probleme :S

    (het my blog se naam verander as jy jou skakel wou opdateer: diereraad.wordpress.com)

    Like

  2. Sulke mooie fotos laat my verlang. En so sit daai siel op sy kanoe en kyk na sy foun! plaas hy kyk na waar die krokodil en seekoei kom vreet aan sy lyf! Heel onverskillig reken ekke. maar dan weet ek noks, kyk net die prentjies :0

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +