19 Replies to “Vir Wolfie…”

        1. Nee…daar gáán die spesiale blog!Ek terg jou sommer bietjie…dis ‘n jong visarend!Dis wat roofvoëluitkenning so moeilik maak.Die jonges lyk partykeer soos ander spesies.Soms kry mens ook donker en ligter vorms van dieselfde soort arend.Ek moet bieg dat roofvoëls vir my baie moeilik is.

          Liked by 1 person

    1. Dankie Sonel!Dis ontsettend moeilik om voëls in vlug af te neem.Eerstens is die kamera met lang lens vrek swaar en tweedens sukkel ek my dood om die bewegende voorwerp te fokus.Dis oefen,oefen,oefen!Soms is ek gelukkig. : )

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +