Nabetragting is

soos weerkaatsings van dit wat verby is.Hierdie tyd van die jaar dink ek altyd terug aan al die goeie en slegte dinge van die afgelope jaar.Gelukkig was daar vir my meer goeies as slegtes en die weerkaatsing daarvan, is vasgevang in die volgende foto’s:

IMG_0961IMG_0558IMG_0568IMG_0575IMG_0602IMG_0607IMG_0604IMG_0974

Advertisements

28 thoughts on “Nabetragting is”

    1. Ek het presies dieselfde gedink,Lewies.Hierdie renosters word geweldig streng bewaak,maar dis ‘n duur storie…alles net omdat sotlikheid en onkunde die mens primitief en agterlik hou.’n plastieksakkie vol gerasperde naels,is presies dieselfde as waarvan renosterhoring gemaak is…dink net hoe baie geld kan ‘n skoonheidsalon maak met al die naelvylsels wat elke dag daar vermors word!😜😜

      Liked by 1 person

  1. Pragtig vasgevang met weerkaatsings wat lewegewend is. Dit maak die hartseer en sleg aan die anderkant erger om te dink wat die lot op die einde kan wees. Gelukkig is daar sulke mooi oomblikke wat alles die moeite werd maak. Geniet jou Kersfees en mag jy n mooi Nuwe jaar ingaan.(Ek gaan van Donderdag af nie internet he nie dis hoekom ek vroeg begin met mooi wense)

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s