Kleingoed…

van enige aard,maak enige mens se hart sag!

IMG_0630
‘n Baba hiëna is pragtig!
IMG_0666
Sag,wollerig en onskuldig.
IMG_0673
Twee nuuskierige kleingoed snuif en kyk.
IMG_0695
Die dwergmuishond is die kleinste karnivoor wat in Suider-Afrika voorkom.
IMG_0692
Halfpad uit sy skuilplek.Let op die verskriklike skerp lang naels.
IMG_1357
Omtrent ses maande oud en opvreetbaar mooi!
IMG_1388
Ongeskend en vol lewensvreugde.
IMG_0678
Slegs omtrent drie wekies oud.Hierdie luiperdwelpie is nog half blind en het gewag vir sy ma om hom na ‘n ander skuilplek te verskuif.Sy was reeds weg met die ander een en hierdie enetjie se gemiaau het ons aandag getrek!
IMG_0663
Oggend gouelig skyn op hierdie kordate knapie.
Advertisements

21 thoughts on “Kleingoed…”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s