van enige aard,maak enige mens se hart sag!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
van enige aard,maak enige mens se hart sag!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wĆŖreld, vir die wĆŖreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sĆŖ:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Hulle is te skatlik vir woorde (die wollerige oortjies!), maar dis dalk beter om buite bereik van die tande en die naels te bly š
LikeLiked by 1 person
O ja,beslis!
LikeLike
Ai hulle is te pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Tina.
LikeLiked by 1 person
Altyd lekker
LikeLiked by 1 person
Dis darem maar wonderlik om sulke jong diere te sien. So vol avontuur en lewenslus . Jonk wees is darem maar heerlik. Baie mooi fotos en dankie vir die deel!
LikeLiked by 1 person
Dis waar,maar hulle het ‘n geweldige stryd om te oorleef.Dankie vir inloer,Scrapydo.
LikeLike
Dis so hartseer as mens dink die swaarkry is alles as gevolg van die toedoen van mense.
LikeLiked by 1 person
Ongelooflike foto’s! Ek het net so ‘n sagte plekkie vir kleingoed. Seker omdat hulle so onskuldig en weerloos is (en oulik!). Die klein luiperds is my gunsteling.
LikeLiked by 1 person
Hulle is ook my gunstelinge.
LikeLiked by 1 person
Is dit n Ouma se verlang wat ons moet bedank vir hierdie pragtige fotos vandag, Dina?
LikeLiked by 1 person
Jy kan maar so sĆŖ,Dries..š
LikeLiked by 1 person
Baie mooi. Bly jy daar? Waar is dit?
LikeLiked by 1 person
Ek bly ongelukkig nie daar nie,maar aan die Oosrand.Dis in die Sabie-Sandwildtuin geneem.Dis reg langs die Krugerwildtuin met oop grense tussen die twee gebiede.
LikeLike
Fees vir die oog , jou fotografie en natuurlik die dierbaarheid !
LikeLiked by 1 person
Dankie Dirkie!Ek wou nog ‘n foto van ‘n klein mensie ook insit,maar wou nie sonder die ouers se toestemming dit doen nie.
LikeLiked by 1 person
Ag moeder – die baba hiena is so oulik!
LikeLiked by 1 person
Ek is ook mal oor hom!Dankie vir inloer..altyd lekker om jou hier te sien.
LikeLike
Wat heb je weer schitterende foto’s gemaakt.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy ingeloer het…altyd lekker as jy hier op my blog kuier.
LikeLike
Leuk!
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person