Vere teen blou lug

IMG_0817
Geelbektroupant.
IMG_0207
Akkedisvalk.
IMG_1236
Gryskopvisvanger met ‘n lekker sprinkaanhappie.
IMG_1443
Bennetspeg.

 

IMG_1488
Maraboe…pragtig in vlug!
IMG_0441
Maraboe..regtig nie ‘n mooi knaap nie!
IMG_6309
Witrugaasvoël.
IMG_9303
Bosveldpapegaai.
IMG_1458
Bloukuifloeries.
Advertisements

17 thoughts on “Vere teen blou lug”

    1. Almal in Sabie-Sand,behalwe die bosveldpapegaai.Dit was in Mahango in die Caprivistreek.Die gryskopvisvanger is voorwaar ‘n bonus.Dis die eerste keer dat ek een gesien het.So ook die geelbektroupant.Dankie vir jou mooi woorde, Dries.

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s